Uit die Staatskoerant Gemeentes met webwerwe moet asseblief let op die spesiale regulasie (Staatskoerant 43164, Volume 657 van 26 Maart 2020) wat vereis: 5.1.4 All Internet sites operating within .za DNA top level domain name must have a landing page with a visible link to www.sacoronavirus.co.za.
Gemeentes kan gerus ook die skakel na die NG Kerk in SA se Covid-19 webblad bekendmaak. Ons poog om al die toepaslike wette, regulasies (soos bogenoemde) en hulpmiddels hier bymekaar te sit vir maklike vind en aflaai.
|